Laerskool-Wiskundehulpbronne

Die BEd-program by Stellenbosch Universiteit het baie van hulle hulpbronne op `n webtuiste gelaai. Daar is verskeie items van grafieke tot artikels oor hoe om gesyferdheid in leerders te ontwikkel. Die fantastiese Excel-formules is lekker om te gebruik in `n klaskamersituasie en tegnologie in te span om die jongklomp se breine te prikkel. Die website is gebou deur Alwyn Oliver, wat die hoof van die AMESA Wiskunde Olimpiade is.

Gaan besoek die webtuiste hier.