Ons sluit 2015 opwindend met nog ‘n SBA eerste af – ‘n lekker lees nuusbrief getiteld, KWAILAPPIES,
omdat ons kwailappies was vanjaar met vele nuwe projekte wat met groot sukses aangepak is, asook
oues wat afgestof en soos nuutblink opgevryf was. Spot die oues en verkneukel julle oor die trotse nuwes! Kwailappies sal twee keer ‘n jaar verskyn om julle ingelig te hou oor die SBA projekte, aksies, gebeure en plesiere.

Lees die eerste nuusbrief hier: