Dis al ‘n jaar gelede dat die eerste Kwailappies verskyn het en ons is nie ‘n bietjie trots op hierdie nuusbrief van ons nie, maar stoot ons borskaste breed en ver uit! Om saam te val met Krismis se kleurvolheid, is die derde uitgawe vol kiekies van verskeie van ons baie projekte wat vanjaar aangepak en uitgevoer was. Geniet dit en geniet ook die vakansietyd op hande.

 

 

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

clear formSubmit