Kwailappies Junie 2018

By ons in die Kaap is erge droogte, maar aan SBA goeie nuus is daar beslis geen sprake van droogte nie! Geniet dus hierdie nuusbrief se vloeiende nuus in oorvloed!