Junie 2020 – 10de Kwailappies boodskap:

SBA-vriende

Mag hierdie uitgawe elkeen se frustrasie, moedeloosheid en ongeduld met die Covid-19 ingrendeling ‘n klein bietjie draagliker maak sonder die wyntjie wat dalk al op is, nav Uys Krige se toneelstuk, Die Lewe is Alleen Draaglik as ‘n Mens ‘n Bietjie Dronk is. Geniet die SBA se opkikkering met hierdie hoopvolle, interessante nuus.

Klik hier en lees saam. (Vir beste resultate, gebruik asb Chrome/Edge/Firefox/Safari om hierdie publikasie te besigtig.)

NIEL
Dr Niel (DS) le Roux
Uitvoerende Direkteur

Lees Hier