Funda! #1

Funda! is ‘n bylaag wat maandeliks in Die Burger verskyn met stap-vir- stap riglyne vir leesontwikkeling. In samewerking met die hoofborg, Die Burger word 8 uitgawes vir 2015 beplan wat aan ongeveer 200 skole gratis versprei sal word.