Midblocks R1-08
Midblocks R1-09
Midblocks R1-07
Loopbaaninligting

Loopbane: Radiowese

Radiowerk strek oor ’n groot en opwindende veld met ’n wye verskeidenheid van tale, kulture en gelowe met eindelosebehoeftes, idees, navrae en eise. Radio-omroepers doen die stemwerk van die bedryf, maar daar is ontelbare ander interessante poste.

Details

Entrepreneurskap

Vindingrykheid is die kern van die saak – om nuwe antwoorde te vind op alledaagse lewensprobleme en -uitdagings. Dis die nuwe maniere wat jy self uitdink om jou eie probleme in en om die huis of werksplek op te los, wat hier tel!

Details

Loopbane: Fotografie

Fotografie bied baie meer as die neem van foto’s. Die moderne fotograaf is kunstenaar én wetenskaplike wat fyn toerusting skeppend gebruik om mense, plekke, voorwerpe en gebeure met ’n skerp oog vir ontwerp en komposisie vas te vang.

Details

Loopbane: Hoe kies ek my loopbaan?

Jou keuse van werk is die belangrikste besluit wat jy ooit sal neem. Baie mense verander van loopbaan in hul lewe, maar die eerste keuse het altyd ’n impak op die res. Dis soos dominoes, as die eerste een bly staan, kan die res ook regop bly.

Details

Inligting vir werksoekers

Hierdie artikel probeer jou nie wys waar om aan te klop vir vaste werk nie – dis nog te vroeg. Jy moet nog eers rondkyk, opleiding kry en praktiese ervaring opdoen. Die heel beste manier om weg te spring, is om te sorg dat jy leer en werk in ’n beroepsomgewing waarvan jy hou.

Details

Loopbane: Die advertensiewese

Jou loopbaan is jou leefstyl, jou eie talent, jou eie drome, jou eie taal. Hier is die loopbaanrigting van die maand – die Advertensiewese.Regerings se grootste vyande is nie meer hul bure nie, maar die trompetblasers wat hulle doen en late uitlap.

Details
Klik hier vir meer
Midblocks-R3_1
Midblocks-R4
Midblocks-R3_3