Midblocks R1-08
Midblocks R1-09
Midblocks R1-07
Nuus

Woeker met Wiskunde

Foundation Mental Maths: Mental Maths – Afrikaans Intermediêre meting Metingsdokumente Intermediêre numerieke en geometrie Building Investigative Skills Investigating number patterns from geometric diagrams  Pascal-driehoek Sudoku Senior Heelgetalle Heelgetalle werkkaart Heelgetalle memorandum Senior Meetkunde Meetkunde van reguitlyne Notas Toetse Senior Funksies Inleiding Eienskappe Verwantskappe en funksies Funksies Opsomming Voo:FET Trigonometrie Trignometrie memo Wiskunde notas funksies Intermediêre…

Details

#Taalfeit: Hersien intensiewe vorme

Die gebruik van intensiewe vorme kan enige gebruiker van Afrikaans se woordeskat aansienlik verryk. Bekende intensiewe vorme soos beeldskoon vorm gereeld deel van ons gesprekke, maar minder bekende vorme soos doodbekend moet gereeld hersien word. Hier is ‘n vinnige verduideliking van intensiewe vorme, met `n paar voorbeelde: Intensiewe vorme is byvoeglike naamwoorde in die versterkende graad en word dus…

Details

Is jou kleinding gereed vir die gróót skool?

(Plasing oorspronklik op Baba & Kleuter) Die sleutel tot sukses op skool is ‘n goeie begin. Reg vir Skool is die tydskrif Baba & Kleuter se digitale gids vir Afrikaanse ouers wat hul kinders op ’n prettige manier wil toerus met al die vaardighede wat nodig is vir graad een, sodat hulle die jaar met…

Details

Funda! #1

Funda! is ‘n bylaag wat maandeliks in Die Burger verskyn met stap-vir- stap riglyne vir leesontwikkeling. In samewerking met die hoofborg, Die Burger word 8 uitgawes vir 2015 beplan wat aan ongeveer 200 skole gratis versprei sal word.

Details

Taalfeit: Dubbele ‘nie’

Ontkenning in Afrikaans, met ander woorde die omsit van ‘n positiewe sin in ‘n negatiewe sin, is ‘n unieke aspek van die Afrikaanse taal. Anders as ons verwante Germaanse-tale, maak Afrikaans van dubbele ontkenning gebruik. Sien voorbeelde hieronder: Engels: I am not ill Duits: Ich bin nicht krank Nederlands: Ik ben niet ziek Afrikaans: Ek…

Details

Loopbane: Radiowese

Radiowerk strek oor ’n groot en opwindende veld met ’n wye verskeidenheid van tale, kulture en gelowe met eindelosebehoeftes, idees, navrae en eise. Radio-omroepers doen die stemwerk van die bedryf, maar daar is ontelbare ander interessante poste.

Details

Entrepreneurskap

Vindingrykheid is die kern van die saak – om nuwe antwoorde te vind op alledaagse lewensprobleme en -uitdagings. Dis die nuwe maniere wat jy self uitdink om jou eie probleme in en om die huis of werksplek op te los, wat hier tel!

Details

Loopbane: Fotografie

Fotografie bied baie meer as die neem van foto’s. Die moderne fotograaf is kunstenaar én wetenskaplike wat fyn toerusting skeppend gebruik om mense, plekke, voorwerpe en gebeure met ’n skerp oog vir ontwerp en komposisie vas te vang.

Details

Inleiding tot kaartwerk: Geografie

Hierdie Geografie-les is `n fantastiese inskerpingsles vir graad 10’s sowel as hoër grade. Die video verduidelik hoe die aarde vir praktiese doeleindes in denkbeeldige lengte- en breedtegrade verdeel is. Daar word verder verwys na die die indeling van `n graad in minute en sekondes.

Details
Klik hier vir meer
Midblocks-R3_1
Midblocks-R4
Midblocks-R3_3