Mei 2021 – 12de Kwailappies Boodskap

Beste SBA-vriend


Met hierdie 12de Kwailappies het ons die dosyn perk bereik en sluit daarmee die tweejaarlikse nuusbrief af. Om tred te hou met digitale vooruitgang, veral ten opsigte van die sosiale media, sal ons voortaan maandeliks ‘n Kwailappies bloginskrywing op ons webtuiste plaas om vinniger en onmiddelliker die SBA se bedrywighede met julle te deel. Ons nooi julle ook uit om ons op sosialemediaplatforms te volg om op hoogte van ons werksaamhede te bly. Geniet hierdie besonderse kleurvolle nuusbrief. 


Klik hier en lees saam.


Bly virusvry en gesond.