SBA en die Afrikaanse Taalraad

Ons glimlag vandag, omdat ons eie dr le Roux as gekoöpteerde lid van die ATR aangestel is en dr le Roux sê: “Dit is nie net n voorreg om as n gekoöpteerde lid van die ATR aangestel te wees nie, maar ook n besonderse eer vir die vertoue wat hulle in my stel dat ek…

Details

Terug na die basiese met Wiskunde-onderrig

Tydens verkiesings het die presidensiële kandidate gewoonlik ’n slagspreuk waarop hulle hul verkiesingsveldtog loods. In 2008 het Amerika se pres. Barack Obama sy veldtog gebaseer op “Yes, we can” – en oud-president Ronald Reagan het vroeër sukses by die stembus verseker met sy slagspreuk “Back to basics”. Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) wil…

Details