Bob Dylan nou in Afrikaans

(Oorspronklike artikel in die George Herald) Koos van der Merwe, wat ook vir ons Leonard Cohen in Afrikaans gebring het, stel een van die dae sy nuwe album bekend wat Bob Dylan lirieke in Afrikaans insluit. Van die liedjies waarna luisteraars op hierdie album na kan uitsien, is Mr. Tambourine Man, Blowing In The Wind, Make…

Details

Familielede: die korrekte benaming

(Oorspronklike artikel op Maroela Media) Partykeer is dit moeilik om te kan onderskei wie presies `n niggie, nefie, susterskind of broerskind is. Ons word veral beïnvloed deur Engels wat se ‘niece’ en ‘nephew’ baie naby aan ons ‘neef’ en ‘niggie’ is. Neef, niggie: Neefs en niggies is die kinders van ooms en tantes Engels: cousin…

Details

Onderhoud: Francois Smith, Kamphoer en die skryfproses

(Lees die volledige onderhoud op BooksLIVE) Francois Smith is ‘n gevestigde, betroubare en gerespekteerde naam in die Afrikaanse boekbedryf. Hy het al verskeie hoede gedra – skrywer, vertaler, redigeerder, en keurder om net ‘n paar te noem – en beywer homself sedert Januarie vanjaar as dosent by Kovsies se Departement Afrikaans en Nederlands, Duits en…

Details

Resensie: Kobus Lombard se Skadu oor die Sonwyser

(Lees die volledige resensie op Woorde Wat Weeg) Resensent: Joan Hambidge ‘n Digkuns bestaan nie in wese uit digters nie, maar uit gedigte, wat in gesprek tree met verslike geesgenote. J. Hillis Miller Hierdie Namibiese digter se vorige bundels heet: Geknipte naelstring (2001), Tussen wysvinger en duim (2005) en Vlerke vir my houteend (2010). Die…

Details

Resensie: Martin Steyn se ‘Skuldig’

(Lees die oorspronklike resensie op LitNet) Skuldig Martin Steyn LAPA Uitgewers ISBN: 9780799373608 Een swaeltjie maak nou wel nie ’n somer nie, maar Martin Steyn se Skuldig herbevestig die skrywer se enorme talent. Ons sit hier met niks minder nie as ’n kandidaat vir Krimi van die jaar 2015. Ek erken uit die staanspoor dat…

Details

Leer verniet Afrikaans aanlyn

Uiteindelik! Nou kan elke Jan Rap en sy maat Afrikaans aanlyn leer- en sommer verniet ook. Hierdie webtuiste word deur Dr Jacques du Plessis, wat al vir 30 jaar lank Afrikaans gee, bestuur. Dit stel sprekers van Engels, Duits, Italiaans en Frans in staat om ook Afrikaans te leer. NOW YOU CAN LEARN AFRIKAANS ONLINE…

Details

Fanie Viljoen se 5 kortverhaal skryfwenke

(Oorspronklike artikel op LitNet) Die bekende Suid-Afrikaanse skrywer, Fanie Viljoen, deel sy vyf wenke vir die skryf van `n kortverhaal. Viljoen is die outeur van talle tienerboeke en het onlangs sy eerste roman vir volwassenes gepubliseer. Gebruik hierdie eenvoudige formule om jou verhaal te beplan: Iemand wil iets hê, hulle kan dit nie kry nie,…

Details

Die voordele van meertaligheid

In Suid-Afrika is ons gelukkig om gewoonlik twee, of selfs meer, tale te kan praat. Navorsing het onlangs bewys dat tale hul gebruikers se wêrelduitkyk op ‘n spesifieke wyse vorm. Dit kan daarom baie voordelig wees om meer as een taal te kan praat, omdat dit dan sal beteken dat jy ‘n klomp verskillende uitkyke…

Details

Die Dagbreek Trust tree as Platinum-borg van die Pendoring reklametoekennings in

Sigbaar Afrikaans se borg, Die Dagbreek Trust, het pas aangekondig dat hulle as borg van die jaarlikse Pendoring reklametoekennings intree. Die Dagbreek Trust announced as Platinum sponsor of the Pendoring Advertising Awards (Read original article here) “We have to be pro-active to take Afrikaans forward. To support the Pendoring Advertising Awards as a Platinum sponsor…

Details

Afrikaans nou sonder haar protesterende woordwonder

Die SBA bring graag hulde aan ‘n ikoniese Afrikaanse skrywer. Deur die afsterwe van André P Brink ly Afrikaans beslis n groot verlies, want die meeste van sy oorspronklike Afrikaanse romans is ook in vele ander tale vertaal en so het mense wêreldwyd van Afrikaans kennis geneem.

Details