#Taalfeit: Hersien idiome

Ons taal is ryk aan idiome wat so raak en op die man af is, maar waarvan heelwat in die vergetelheid geraak het omdat ons jonger mense dit nie almal ken nie. Idiome word ook gesegdes of segswyses genoem, terwyl party mense dit ook spreekwoorde noem. Die betekenis van die uitdrukking is nie altyd duidelik nie en word gewoonlik aangeleer. Idiome is…

Details

Resensie: Die Krismis van Map Jacobs

(Oorspronklike artikel op LitNet, geskryf deur Danie Botha) Krismis van Map Jacobs deur Adam Small Met Maurice Paige, Gail Juta, Marlo Minnaar, Charlton George, Shannon B Williams, Duncan Johnson, Shaun Klaasen, Dean van der Ventel, Whaden Johannes en Latasha Storm. Regie: André Samuels ’n Produksie van Kunstekaap en Cape Heart Gemeenskap- en Opvoedkundige Teatergroep. Nog…

Details

#Taalfeit: Hersien intensiewe vorme

Die gebruik van intensiewe vorme kan enige gebruiker van Afrikaans se woordeskat aansienlik verryk. Bekende intensiewe vorme soos beeldskoon vorm gereeld deel van ons gesprekke, maar minder bekende vorme soos doodbekend moet gereeld hersien word. Hier is ‘n vinnige verduideliking van intensiewe vorme, met `n paar voorbeelde: Intensiewe vorme is byvoeglike naamwoorde in die versterkende graad en word dus…

Details

Kinders wat aan meer tale blootgestel word kan beter natuurlike kommunikeerders wees

(Volledige artikel op UChicagoNews) Sielkundiges aan die Universiteit van Chicago het onlangs gevind dat kinders wat aan meer as een taal by die huis blootgestel word, beter kommunikeerders word. Hierdie navorsers het bewys dat kinders van meertalige huise beter, as kinders van huise waar daar slegs hul moedertaal gepraat word, `n spreker se bedoeling kan…

Details

Tydlyn: Momente in die Afrikaanse geskiedenis

Afrikaans is op 8 Mei 1925, 90 jaar gelede, saam met Engels as amptelike taal van die Unie van Suid-Afrika erken. Afrikaans het `n lang pad gestap van bloot `n dialek na een van die jongste tale ter wêreld met, om en by 21 miljoen sprekers wêreldwyd. Stap saam deur die geskiedenis van Afrikaans met hierdie tydlyn, moontlik gemaak deur Jaco Grobbelaar van Grafika24.

(Bronne sluit in sahistory.org.za, mieliestronk.com en wikipedia.org)

Details

Steeds opsoek na die enigma Eugène N. Marais

(Volledige artikel op LitNet beskikbaar) Eugène Marais die joernalis, digter, regsgeleerde, natuurkundige en dwelmverslaafde is gereeld die onderwerp van letterkundige en natuurwetenskaplike ondersoek. Marais is só `n enigma dat `n volledige beeld van hom nog nooit geskep kon word nie. Op soek na die regte Eugène Marais het Jean Oosthuizen met Friedel Hansen gesels wie se boek Die handdruk…

Details

#Taalfeit: Opsoek na ‘Girl Friday’ in Afrikaans

Daar is sommige Engelse terme wat moeilik kan wees om in Afrikaans te vertaal. Die Engelse term ‘Girl Friday’, wat beteken dat ‘n meisie iemand se regterhand is, se Afrikaanse ekwivalent word in Aton F. Prinsloo se boek Sleng: Woorde, uitdrukkings en hul herkoms verklaar. Die oorsprong van hierdie uitdrukking is Daniel Defoe se The Life and…

Details

Bekende Nederlandse outeur, Adriaan van Dis, wen gesogte prys

(Lees volledige artikel op LitNet) Dit is tyd om jou Nederlands ‘n bietjie af te stof, want bekende Nederlandse outeur, Adriaan van Dis, het met die Libris Literatuurprys weggestap. Hierdie beroemde Nederlandse outeur is al deur ‘n Suid-Afrikaner of twee vertaal waarvan bekende vertaler Daniel Hugo een is. De schrijver Adriaan van Dis heeft de…

Details

Deon Meyer by die Franschoek Letterkundige-fees

Die naweek is die Letterkundige-fees by Franschoek. Een van die gewilde skrywers wat daar sy opwagting gaan maak is die krimi-baas Deon Meyer. Vir meer inligting oor hoe om jou gunsteling Deon Meyer-boek geteken te te kry lees hierdie artikel wat oorspronklik op deonmeyer.com verskyn het. Signing events: Country Dates Details South Africa May 2015…

Details

US Prof. Louise Viljoen praat oor Antjie Krog en Breyten Breytenbach

(Oorspronklike artikel op US Web) Hul werk het haar as skoolkind al aangegryp omdat dit vernuwend en grensdeurbrekend was. So gesels prof Louise Viljoen, hoof van die Departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch, oor die werke van Antjie Krog en Breyten Breytenbach. Haar boek oor Breytenbach, Die mond vol vuur: Beskouings oor die…

Details