Funda #4

Funda! is ‘n bylaag wat maandeliks in Die Burger verskyn met stap-vir- stap riglyne vir leesontwikkeling. In samewerking met die hoofborg, Die Burger word 8 uitgawes vir 2015 beplan wat aan ongeveer 200 skole gratis versprei sal word.

Details

Funda #2

Afrikaans met dapper en stapper gevier

Deelnemers stap Saterdagoggend deur die strate van die Bo-Kaap ter viering van Afrikaans. Die Stigting vir die bemagtiging van Afrikaans het die prettige staptog gehou om Afrikaansdag te vier. Die roetes was onderskeidelik 4km en 8km en elkeen wat die staptog voltooi het, het ‘n medalje gekry. Gratis vermaak is ook langs die pad deur die Kaapse Klopse, rieldansgroepe en sangers gebied. Stappers kon hulself ook aan die eindpunt met heerlike Kaaps-Maleise disse bederf.

Details

Belangrike inligting rondom die Bo-Kaap staptog

Die Stigting vir Bemagtiging van Afrikaans (SBA) vier 15 Augustus 2015 Afrikaansedag met ‘n staptog in die Bo-Kaap vir Afrikaans. Hier is so paar belangrike punte om te onthou: Jou inskrywingsnommer stem ooreen met een van 3 000 idiome wat spesiaal vir die pretloop saamgestel is. Sien jy uit om uit te vind watter idioom…

Details

Kom stap saam teen afslagpryse

Kom vier Afrikaansdag (14 Aug) op Saterdag 15 Augustus met ‘n pretloop in die Bo-Kaap van onderskeidelik 4 km en 8 km. Die omdraaipunt vir die 8 km-roete is by die Noon Gun en bied ‘n verruklike uitsig oor Kaapstad! Ons vertrek om 10:00 van die Boorhaanol Sentrum in die BoKaap. Volop Parkering in Buitengrachtstraat…

Details

SBA in Die Burger

Marlene le Roux en Sandra Prinsloo, direksielede van Die Stigting vir Bemagtiging van Afrikaans (SBA) is in rooi getooi en gereed vir ons staptog op 15 Augustus in die Bo-Kaap. Saam met hulle is Fatima Allie, organiseerder van ons staptog en Niel le Roux, uitvoerende hoof van die SBA. Die berig het in Die Burger…

Details

‘n Belangrike deel van die Bo-Kaap

Die Bo-Kaap is ‘n area geleë in die voue van Seinheuwel. Dis ook die tuiste van ons staptog wat op 15 Augustus plaasvind. Die Noon Gun wat op Seinheuwel is, is histories aan Kaapstad en maak ‘n deel uit van die Bo-Kaap se geskiedenis. Die Noon Gun het is die historiese tyd sein in Kaapstad,…

Details

Bekende digter sterf

Die immergewilde Afrikaanse digter T.T. Cloete is vroeg vanoggend in die Mooimed-hospitaal in Potchefstroom aan natuurlike oorsake oorlede berig kykNET. Die eNuus-verslaggewer Daniëlla van Heerden het die nuus op Twitter bekend gemaak. Die Noordwes-Universiteit (NWU) het dit glo bevestig. Cloete was lank verbonde aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroom-kampus se Skool vir Tale en Skryfkuns.…

Details

Koop-‘n-Afrikaanse-Boekdag

As deel van die jaarlikse Afrikaansweek word 14 Augustus bevorder as die dag waarop mense aangemoedig word om ‘n Afrikaanse boek aan te skaf. Dié projek is deur die Vriende van Afrikaans van stapel gestuur, maar word nou ook deur onder meer die Afrikaanse Taalraad bevorder.

Details

SBA stap vir Afrikaans – met Idiome!