Veldtog #onmisbaar skop af!

Dalk ontsnap jy graag tussen die blaaie van ’n Afrikaanse boek en is die kunstefeeste van die hoogtepunte van jou jaar. Klein Tambotieboom se lirieke vertroos jou wanneer jou emosies laag lê of HemelBesem inspireer jou … dalk skaterlag jy vir Nataniël se droë-diep humor en geniet jy sommer net Kobus Galloway se nuutste strokiesprente…

Details

Kwailappies uitgawe 3 : Desember 2016

Dis al ‘n jaar gelede dat die eerste Kwailappies verskyn het en ons is nie ‘n bietjie trots op hierdie nuusbrief van ons nie, maar stoot ons borskaste breed en ver uit! Om saam te val met Krismis se kleurvolheid, is die derde uitgawe vol kiekies van verskeie van ons baie projekte wat vanjaar aangepak…

Details

Kunstefees 2016

  MEDIAVRYSTELLING EMBARGO Vrydag 16 September 2016 om 15:00 Uitgereik deur: RSG Vir meer inligting, kontak Kobus Burger Tel: 011 714 2724 E-pos: kburger@rsg.co.za     Twee Grammy-wenners, Sarah Baartman, Beyers Naudé, Michelle Breedt en Jan Spies deel van RSG Kunstefees 2016   RSG Kunstefees 2016 spog vanjaar met 18 debuutwerke, waaronder dramas oor geskiedkundige…

Details

Wikkel met werksoek – jou sakgids

Hierdie sakgids sal jou voorberei vir wanneer jy die wêreld van ‘n werksoekende betree. Dit het goeie wenke om te verseker dat die werksoek gemaklik geskied. ’n Mens is nooit te jonk of te oud om iets nuuts te leer nie. En die moontlikhede vir werk is deesdae eindeloos! Jy kan op skool al voelers…

Details

SBA maak ‘n verskil met projekte

Die SBA het op die 5de Maart 2016, by ’n geleentheid by die US Woordfees op Stellenbosch van ons projekte gevier. Die artikel van die funksie het veskyn in die TygerBurger op die 16de Maart 2016.

Lees die artikel hier.

Onnies Online

Onnies Online bied hulpbronne vir Suid-Afrikaanse onderwysers. Hulle fokus op die skep van interaktiewe onderrigmateriaal wat sal verseker dat jou leerders bly geïnteresseerd in jou lesse te alle tye! Ons produkte word gemaak deur onderwysers, vir onderwysers.

Besoek ons webwerf vir meer: http://www.onniesonline.co.za/

Kwailappies

Ons sluit 2015 opwindend met nog ‘n SBA eerste af – ‘n lekker lees nuusbrief getiteld, KWAILAPPIES, omdat ons kwailappies was vanjaar met vele nuwe projekte wat met groot sukses aangepak is, asook oues wat afgestof en soos nuutblink opgevryf was. Spot die oues en verkneukel julle oor die trotse nuwes! Kwailappies sal twee keer…

Details