Sigbaar Afrikaans se borg, Die Dagbreek Trust, het pas aangekondig dat hulle as borg van die jaarlikse Pendoring reklametoekennings intree. Die Dagbreek Trust announced as Platinum […]
Die SBA bring graag hulde aan ‘n ikoniese Afrikaanse skrywer. Deur die afsterwe van André P Brink ly Afrikaans beslis n groot verlies, want die meeste van sy oorspronklike Afrikaanse romans is ook in vele ander tale vertaal en so het mense wêreldwyd van Afrikaans kennis geneem.
Ons sluit 2015 opwindend met nog ‘n SBA eerste af – ‘n lekker lees nuusbrief getiteld, KWAILAPPIES, omdat ons kwailappies was vanjaar met vele nuwe projekte […]