Argief

April 28, 2015

Die voordele van meertaligheid

In Suid-Afrika is ons gelukkig om gewoonlik twee, of selfs meer, tale te kan praat. Navorsing het onlangs bewys dat tale hul gebruikers se wêrelduitkyk op […]
April 28, 2015

Die Dagbreek Trust tree as Platinum-borg van die Pendoring reklametoekennings in

Sigbaar Afrikaans se borg, Die Dagbreek Trust, het pas aangekondig dat hulle as borg van die jaarlikse Pendoring reklametoekennings intree. Die Dagbreek Trust announced as Platinum […]
February 10, 2015

Afrikaans nou sonder haar protesterende woordwonder

Die SBA bring graag hulde aan ‘n ikoniese Afrikaanse skrywer. Deur die afsterwe van André P Brink ly Afrikaans beslis n groot verlies, want die meeste van sy oorspronklike Afrikaanse romans is ook in vele ander tale vertaal en so het mense wêreldwyd van Afrikaans kennis geneem.
January 1, 2015

Kwailappies

Ons sluit 2015 opwindend met nog ‘n SBA eerste af – ‘n lekker lees nuusbrief getiteld, KWAILAPPIES, omdat ons kwailappies was vanjaar met vele nuwe projekte […]